YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 13:12

SPREUKE 13:12 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens word moedeloos wanneer hy nie kry wat hy graag wil hê nie, maar hy is weer lus om te lewe wanneer hy kry wat hy wil hê.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Verwagting wat nie uitkom nie, maak 'n mens mismoedig; 'n begeerte wat vervul word, bring nuwe lewe.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Onvervulde hoop maak die hart siek, maar 'n vervulde wens is 'n boom van lewe.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Uitgestelde hoop maak die hart siek, maar as die begeerte kom, is dit 'n boom van die lewe.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:12 Die Boodskap (DB)

Drome wat nie waar word nie, bring hartseer. ’n Wens wat waar word, maak die lewe die moeite werd.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verwagtings wat nie realiseer nie, lei tot mismoedigheid. ’n Begeerte wat vervul word, is soos ’n boom wat lewe gee.

Deel
Lees SPREUKE 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's