YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 13:11

SPREUKE 13:11 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat skielik ryk geword het, word gou weer arm, iemand wat stadig en versigtig goed bymekaarmaak, word ryker en ryker.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Goed wat uit niks verkry is, word minder; maar hy wat met die hand bymekaarmaak, kry altyd meer.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Rykdom wat sommerso gekom het, verminder maklik; wie bietjie vir bietjie bymekaarmaak, word ryk.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Besittings wat moeiteloos verkry word, sal verminder, maar wie met die hand bymekaarmaak, vermeerder dit.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Rykdom wat deur nietigheid verkry is, sal verminder word, maar hy wat deur arbeid insamel, sal vermeerder.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:11 Die Boodskap (DB)

Kitsrykdom sonder harde werk hou nie lank nie. Wie bietjie vir bietjie spaar, word ryk.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Rykdom wat maklik kom, verdwyn net so maklik. Wie bietjie vir bietjie bymekaarmaak, het naderhand baie.

Deel
Lees SPREUKE 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's