SPREUKE 13:1
SPREUKE 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
’n Wyse seun laat sy pa toe om hom reg te help. Een wat met alles spot, steur hom nie eens aan dreigemente nie.
SPREUKE 13:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Kind wat wysheid het, luister wanneer sy pa vir hom leer, maar iemand wat altyd wil spot, luister nie wanneer sy pa met hom raas nie.
SPREUKE 13:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Kind wat wysheid het, luister wanneer sy pa vir hom leer, maar iemand wat altyd wil spot, luister nie wanneer sy pa met hom raas nie.
SPREUKE 13:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N WYSE seun luister na die tug van die vader, maar 'n spotter hoor nie na berisping nie.
SPREUKE 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Wyse seun laat hom leer deur sy vader, 'n ligsinnige slaan nie eens op dreigemente ag nie.
SPREUKE 13:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Wyse seun aanvaar die vermaning van 'n vader, maar 'n spotter gee nie gehoor aan 'n dreigement nie.
SPREUKE 13:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Wyse seun luister na die tug van sy vader, maar 'n spotter hoor nie teregwysing nie.