SPREUKE 12:6
SPREUKE 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Goddeloses stel met wat hulle sê, dodelike hinderlae vir ander; opregte mense red ander met wat hulle sê.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:6 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die mense wat verkeerd doen, praat, dan wil hulle ander mense laat sterf, eerlike mense se woorde red hulle.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die woorde van die goddelose is om te loer op bloed, maar die mond van die opregtes red hulle.
Deel
Lees SPREUKE 12