SPREUKE 12:2
SPREUKE 12:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is goed vir 'n goeie mens, maar Hy straf mense wat skelm planne het.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die goeie verkry 'n welbehae van die HERE, maar Hy veroordeel 'n slinkse man.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here hou van 'n goeie mens, maar Hy veroordeel 'n slinkse mens.
Deel
Lees SPREUKE 12