SPREUKE 10:6
SPREUKE 10:6 Bybel vir almal (ABA)
Mense seën 'n persoon wat reg lewe, maar wanneer die mens wat verkeerd doen, praat, dan probeer hy om ander mense seer te maak.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Seëninge is daar op die hoof van die regverdige, maar die mond van die goddelose verberg geweld.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige word geseën. Daar steek geweld agter die mooi woorde van die goddeloses.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Seëninge is bedoel vir die kop van 'n regverdige, maar die mond van goddeloses verberg geweld.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Seëninge is op die hoof van die regverdige, maar geweld bedek die mond van die goddelose.
Deel
Lees SPREUKE 10