YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 10:32

SPREUKE 10:32 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens wat reg lewe, weet wat die regte ding is om te sê, mense wat verkeerd doen, wil altyd ander mense bedrieg.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die lippe van die regverdige weet wat welgevallig is, maar die mond van die goddelose is pure valsheid.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die regverdige weet om die gepaste ding te sê; die goddeloses stig kwaad met wat hulle sê.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die lippe van 'n regverdige weet wat aanvaarbaar is, maar die mond van goddeloses verdraai woorde.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die lippe van die regverdige weet wat welgevallig is, maar die mond van die goddelose spreek valsheid.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:31-32 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige se woorde is vol wysheid. Ander mense word daardeur verryk. Goddeloses se geklets beteken niks.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regverdige weet wat die gepaste dinge is om te sê. Wat die goddeloses sê, bring moeilikheid.

Deel
Lees SPREUKE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's