SPREUKE 10:24
SPREUKE 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat verkeerd doen, kry die dinge waarvoor hy bang is. Die Here gee vir die mense wat reg lewe, alles wat hulle wil hê.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar die goddelose bang voor is — dit kom oor hom; maar die begeerte van die regverdiges vervul Hy.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat die goddelose vrees, kom hom oor; wat die regverdige begeer, gee God hom.
Deel
Lees SPREUKE 10