SPREUKE 10:20 - Compare All Versions
SPREUKE 10:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die woorde van die regverdige is die fynste silwer werd; die gedagtes van die goddelose is min werd.
Deel
SPREUKE 10 AFR83SPREUKE 10:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die tong van die regverdige is uitgesoekte silwer; die hart van die goddelose is min werd.
Deel
SPREUKE 10 AFR53SPREUKE 10:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die woorde van die regverdige is soos gekeurde silwer. Die gedagtes van die goddelose is min werd.
Deel
SPREUKE 10 NLVSPREUKE 10:20 DB (Die Boodskap)
’n Gelowige se woorde is kosbaar. Dit kan baie vir mense beteken. ’n Dwaas se woorde beteken niks.
Deel
SPREUKE 10 DBSPREUKE 10:20 ABA (Bybel vir almal)
Die woorde van 'n mens wat reg lewe, is soos die beste silwer, die dinge wat mense dink wat verkeerd doen, beteken niks.
Deel
SPREUKE 10 ABASPREUKE 10:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uitgesoekte silwer is op die tong van 'n regverdige; die gedagtes van goddeloses is min werd.
Deel
SPREUKE 10 AFR20SPREUKE 10:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die tong van die regverdige is soos uitgesoekte silwer: die hart van die goddelose is min werd.
Deel
SPREUKE 10 CAB23