YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 10:2

SPREUKE 10:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:2 Bybel vir almal (ABA)

As 'n mens verkeerd lewe, dan help dit niks dat hy baie goed gekry het nie. As hy reg lewe, dan sal dit hom red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Goed wat deur onreg bekom is, bring geen voordeel nie; om te lewe volgens die wil van God, red 'n mens van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Skatte deur onreg verkry, baat niks nie, maar geregtigheid red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Skatte van goddeloosheid baat niks, maar geregtigheid red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:2 Die Boodskap (DB)

Geld wat oneerlik verkry is, bring net verdriet. Eerlike optrede maak ’n mens gelukkig.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Goed wat onwettig verkry is, bring geen blywende voordeel nie. Om reg te lewe, red ’n mens van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's