SPREUKE 10:13
SPREUKE 10:13 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n verstandige mens sy mond oopmaak, dan kom daar wysheid uit, maar die persoon wat nog baie moet leer, kry straf.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Op die lippe van die verstandige word wysheid gevind, maar die roede is vir die rug van die verstandelose.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is wysheid in die woorde van een wat insig het; slae is vir dié wat nie hulle verstand gebruik nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die lippe van 'n verstandige word wysheid gevind, maar 'n lat is vir die rug van iemand sonder verstand.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op die lippe van die verstandige word wysheid gevind, maar 'n roede is vir die rug van die verstandlose.
Deel
Lees SPREUKE 10