SPREUKE 10:11
SPREUKE 10:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die mens wat reg lewe, praat, dan laat hy ander mense lewe, maar wanneer die mens wat verkeerd doen, praat, dan maak hy ander mense seer.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die mond van die regverdige is 'n fontein van lewe, maar die mond van die goddelose verberg geweld.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld.
Deel
Lees SPREUKE 10