SPREUKE 1:8
SPREUKE 1:8 Bybel vir almal (ABA)
My kind, jy moet luister na wat jou pa en jou ma vir jou wil leer, jy moenie vergeet wat hulle vir jou leer nie.
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My seun, luister na die tug van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
My seun, jy moet luister na die onderrig wat jou vader jou gee; moenie wat jou moeder jou leer, verontagsaam nie
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My seun, luister na die vermaning van jou vader, en moenie die onderrig van jou moeder verontagsaam nie
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My seun, hoor die tug van jou vader, en versaak die wet van jou moeder nie.
Deel
Lees SPREUKE 1