YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 1:7

SPREUKE 1:7 Bybel vir almal (ABA)

Jy moet gehoorsaam wees aan die Here en jy moet Hom respekteer. As jy dit doen, dan is jy regtig slim. Dit is dwase wat dink dit is nie belangrik om wysheid te hê en om te leer nie.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DIE vrees van die HERE is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ontsag vir die HERE is die begin van kennis; wysheid en vermaning – net sotte verag dit.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vrees van die HERE is die begin van kennis, maar dwase verag wysheid en tug.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:7 Die Boodskap (DB)

Lewensgeluk begin by liefde vir die Here. Sonder liefde is daar geen lewensvreugde nie. Iemand wat die Here nie liefhet nie en ook nie weet hoe om reg te leef nie, is dom. Hy verag ook al die spreuke.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kennis begin met eerbied vir die HERE, net dwase verag wysheid en dissipline.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:7

SPREUKE 1:7 AFR83SPREUKE 1:7 AFR83SPREUKE 1:7 AFR83SPREUKE 1:7 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's