SPREUKE 1:29
SPREUKE 1:29 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal gebeur omdat julle dit haat om dinge te weet, en omdat julle nie gehoorsaam wou wees aan die Here en Hom nie wou eer nie.
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Omdat hulle die kennis gehaat en die vrees van die HERE nie verkies het nie
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het 'n afkeer van kennis gehad, julle het geweier om die Here te dien
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aangesien hulle kennis gehaat het, ontsag vir die HERE nie gekies het nie
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hulle het kennis gehaat en die vrees van die HERE nie gekies nie
Deel
Lees SPREUKE 1