SPREUKE 1:12
SPREUKE 1:12 Bybel vir almal (ABA)
Hy is nog lewendig en gesond wanneer ons hom vang, maar ons sal hom laat sterf en laat afgaan na die doderyk, na die graf.
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
laat ons hulle lewendig verslind soos die doderyk en die gesondes soos die wat in die kuil neerdaal
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
kom ons laat mense verdwyn soos die dood dit doen, ons maak gesonde mense dood!
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
laat ons, soos die •doderyk, hulle lewend verslind, volledig, soos dié wat afdaal in die put.
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat ons hulle lewendig verslind soos die graf; en heel, soos die wat in die kuil neerdaal
Deel
Lees SPREUKE 1