YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 1:10

SPREUKE 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:10 Bybel vir almal (ABA)

My kind, wanneer sondaars jou verkeerd wil laat doen, dan moet jy nie luister na hulle nie.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

As sondaars jou wil verlei, my seun, moenie toegee nie.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My seun, as sondaars jou wil verlei, moenie instem nie.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My seun, as sondaars jou verlei, stem jy nie in nie.

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:10 Die Boodskap (DB)

As glibberige mense jou deel wil laat hê aan hulle gekonkel, moet jy weier. Pas op as hulle vir jou sê

Deel
Lees SPREUKE 1

SPREUKE 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My seun, as goddelose mense jou wil ompraat, moenie na hulle luister nie.

Deel
Lees SPREUKE 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's