YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 3:4

FILIPPENSE 3:4 Bybel vir almal (ABA)

Ek kan praat oor baie dinge in my lewe. Ander mense dink hierdie dinge kan 'n mens red. Hulle dink hulle kan praat oor baie dinge in hulle lewens, maar ek kan oor baie meer praat

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

alhoewel ek rede het om ook te vertrou op die vlees. As iemand anders meen dat hy op die vlees kan vertrou, ek nog meer.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tog sou ek ook op uiterlike dinge kon vertrou. As iemand meen dat hy op uiterlike dinge kan vertrou, ek nog meer

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

al het ek self rede om op menslike dinge te vertrou. As iemand anders dink dat hy op menslike dinge kan vertrou, ek nog meer

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Al kan ek ook op die vlees vertrou. As iemand anders meen dat hy iets het waarop hy op die vlees kan vertrou, ek nog meer

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:4 Die Boodskap (DB)

Op menslike vlak kan ek ’n lang lys dinge opstel wat julle baie sal beïndruk. Luister net. Ek is deur en deur ’n Israeliet. Soos van elke goeie, gelowige Israeliet verwag word

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nietemin sou ek ook op menslike dinge kon vertrou. As iemand meen om op menslike dinge te vertrou, ek nog méér!

Deel
Lees FILIPPENSE 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's