YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 3:18

FILIPPENSE 3:18 Bybel vir almal (ABA)

Ek het vir julle gesê en ek sê nou weer vir julle met trane in my oë: Daar is baie mense wat sê die kruis van Christus beteken niks.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want baie — van wie ek julle dit dikwels gesê het en nou ook onder trane sê — wandel as vyande van die kruis van Christus.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het dikwels vir julle gesê en tot my verdriet moet ek dit nou herhaal: Daar is baie wat as vyande van die kruis van Christus lewe.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want baie, van wie ek dit dikwels vir julle gesê het, en nou weer in trane sê, leef as vyande van die kruis van •Christus.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

(Want baie wandel, van wie ek julle dikwels gesê het, en nou selfs wenend vir julle sê dat hulle die vyande van die kruis van Christus is.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:18 Die Boodskap (DB)

Ek het dit al baie vir julle gesê en dit maak my eintlik seer om dit weer te moet sê: daar is baie mense wat niks van Jesus hou en van wat Hy alles vir ons gedoen het nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want – ek het julle al vroeër gesê, en met groot hartseer moet ek dit nou weer sê – daar is baie wie se lewe wys dat hulle vyande van die kruis van Christus is.

Deel
Lees FILIPPENSE 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's