YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 3:16

FILIPPENSE 3:16 Bybel vir almal (ABA)

Ons het tot nou toe die regte dinge gedoen. Ons moet aanhou om dit te doen.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar wat ons reeds bereik het — laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons eensgesind wees.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

In elk geval, laat ons koers hou op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In elk geval, laat ons die pas volhou in ooreenstemming met dit wat ons bereik het.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Nietemin, waartoe ons alreeds gekom het, laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons op dieselfde ding let.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:16 Die Boodskap (DB)

Hoe ook al, laat ons nie nou die verkeerde pad vat nie. Laat ons op die regte pad bly.

Deel
Lees FILIPPENSE 3

FILIPPENSE 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nietemin, laat ons aanhou loop op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.

Deel
Lees FILIPPENSE 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's