FILIPPENSE 3:14
FILIPPENSE 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek beur voort na die wenstreep, om in Christus Jesus die prys van God se roeping van omhoog te bekom.
FILIPPENSE 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Ek is soos iemand wat resies hardloop om 'n prys te wen. Die prys is om in die hemel te kom, want God het my gekies en ek behoort aan Christus Jesus.
FILIPPENSE 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
FILIPPENSE 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.
FILIPPENSE 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek beur voort na die wenstreep, om in Christus Jesus die prys van God se roeping van omhoog te bekom.
FILIPPENSE 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek jaag na die punt vir die prys van die hoë roeping van God in Christus Jesus.