FILIPPENSE 3:11 - Compare All Versions
FILIPPENSE 3:11 ABA (Bybel vir almal)
en ek glo dat God my ook weer kan laat lewe nadat ek gesterf het.
Deel
FILIPPENSE 3 ABAFILIPPENSE 3:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.
FILIPPENSE 3:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.
FILIPPENSE 3:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
en ek so, hoe dan ook, die opstanding uit die dood kan bereik.
FILIPPENSE 3:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As ek op enige manier die opstanding van die dooies kan bereik.
FILIPPENSE 3:11 DB (Die Boodskap)
Ek weet tog dat ek soos Hy eendag lewendig uit die kloue van die dood sal stap.
Deel
FILIPPENSE 3 DBFILIPPENSE 3:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
in die hoop dat ek die opstanding uit die dood kan beleef!
Deel
FILIPPENSE 3 NLV