YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 2:30

FILIPPENSE 2:30 Bybel vir almal (ABA)

Hy het amper gesterf omdat hy vir Christus gewerk het. Epafroditos het geweet dit is gevaarlik, maar hy het my kom help, hy het gedoen wat julle nie kon doen nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ter wille van die werk van Christus het hy tot naby die dood gekom en sy lewe gewaag om aan te vul wat julle kortgekom het in die diensbetoning aan my.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

want deur sy werk vir Christus het hy by die dood omgedraai. Hy het sy lewe gewaag om my die hulp te verleen wat julle self nie kon gee nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want deur sy werk vir Christus het hy na aan die dood gekom: Hy het sy lewe gewaag om, waar julle hulp aan my tekort geskiet het, dit aan te vul.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Omdat hy vir die werk van Christus naby die dood was, nie aangaande sy lewe nie, om te voorsien in julle gebrek aan diens aan my.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:30 Die Boodskap (DB)

Hy was nie bang om selfs sy lewe te waag om alles vir Jesus te doen wat hy kon nie. Hy was amper dood, en dit om vir my te doen wat julle nie kon nie omdat julle so ver is.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want vir die werk van Christus het hy by die dood omgedraai. Hy het sy lewe gewaag om my namens julle te help.

Deel
Lees FILIPPENSE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's