FILIPPENSE 2:26
FILIPPENSE 2:26 Bybel vir almal (ABA)
want hy verlang na julle almal en hy is bekommerd, hy weet julle het gehoor dat hy siek was.
FILIPPENSE 2:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want hy het na julle almal verlang en was besorg, omdat julle gehoor het dat hy siek was.
FILIPPENSE 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy verlang gedurig na julle almal en bly hom daaroor kwel dat julle van sy siekte gehoor het.
FILIPPENSE 2:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het immers gedurig na julle almal verlang en was baie ontsteld omdat julle gehoor het dat hy siek geword het.