YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 2:21

FILIPPENSE 2:21 Bybel vir almal (ABA)

Al die ander mense dink net aan hulle eie dinge, hulle dink nie aan die dinge van Jesus Christus nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want hulle soek almal hul eie belange, nie dié van Christus Jesus nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die ander soek net hulle eie belange, nie dié van Jesus Christus nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Almal soek net hulle eie belang, nie dié van Jesus •Christus nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want almal soek hulle eie, nie die dinge wat aan Jesus Christus behoort nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:21 Die Boodskap (DB)

Al die ander is so besig met hulle eie dinge dat wat Jesus Christus wil hê vir hulle van minder belang is.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die ander soek net hulle eie belang en nie dit wat vir Jesus Christus saak maak nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's