YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 2:20

FILIPPENSE 2:20 Bybel vir almal (ABA)

Ek het niemand anders wat soos Timoteus is nie. Hy sal julle graag help.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ek het niemand van dieselfde gesindheid wat julle belange opreg sal behartig nie

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het trouens niemand met dieselfde gesindheid as hy en wat julle belange so opreg sal behartig nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want ek het geen ander geesgenoot wat hom opreg oor julle omstandighede sal bekommer nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want ek het geen eensgesind nie, wat natuurlik vir jou toestand sal sorg nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:20 Die Boodskap (DB)

Ek kan aan niemand anders dink wat soveel vir julle omgee as hy nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek beskou Timoteus immers as die enigste persoon wat met ’n opregte gesindheid aan julle belange aandag sal gee.

Deel
Lees FILIPPENSE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's