FILIPPENSE 2:13
FILIPPENSE 2:13 Bybel vir almal (ABA)
want dit is God wat in julle harte werk en wat julle lus maak om die dinge te doen wat Hy graag wil hê. Ja, Hy laat julle doen wat Hy wil hê.
FILIPPENSE 2:13 Bybel vir almal (ABA)
want dit is God wat in julle harte werk en wat julle lus maak om die dinge te doen wat Hy graag wil hê. Ja, Hy laat julle doen wat Hy wil hê.
FILIPPENSE 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.
FILIPPENSE 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.
FILIPPENSE 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want Hy wat die gewilligheid en die optrede in julle bewerk soos Hy dit goedvind, is God.
FILIPPENSE 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te doen na sy welbehae.
FILIPPENSE 2:13 Die Boodskap (DB)
Hy is met julle besig as julle voel julle wil iets doen wat Hom gelukkig sal maak, en as julle dit uiteindelik doen, is Hy steeds by julle. Ja, dit is Hy wat so in julle werk.