YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 2:10

FILIPPENSE 2:10 Bybel vir almal (ABA)

Daarom sal almal vir Jesus aanbid, almal in die hemel en op die aarde en onder die aarde.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is, die knie sou buig

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat in die Naam van Jesus elke knie sal buig – van diegene in die hemel en op die aarde en onder die aarde

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sodat in die Naam van Jesus elke knie sou buig, van die dinge in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:10 Die Boodskap (DB)

Net mooi almal sal voor die grote Christus moet buig, maak nie saak wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie. Selfs dié wat lankal dood is, sal voor Jesus moet buig.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig

Deel
Lees FILIPPENSE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's