FILIPPENSE 2:1
FILIPPENSE 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle behoort aan Christus en Hy maak julle geloof sterk. Julle is lief vir mekaar en julle help mekaar. Julle almal het die Heilige Gees in julle harte en daarom behoort julle aan mekaar. Julle is bekommerd oor mekaar en julle sorg vir mekaar.
FILIPPENSE 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
AS daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as daar enige innige tederheid en ontferming is
FILIPPENSE 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing
FILIPPENSE 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, as daar enige aansporing in •Christus is, as daar enige troos uit die liefde is, as daar enige gemeenskap van die Gees is, as daar enige innige meelewing en ontferming is
FILIPPENSE 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As daar dan enige vertroosting in Christus is, as enige vertroosting van liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as daar enige innerlike en barmhartigheid is
FILIPPENSE 2:1 Die Boodskap (DB)
As julle Christenskap vir julle enigiets beteken; as julle liefde vir mekaar julle deur moeilike tye gedra het; as die teenwoordigheid van die Gees enige verskil in julle lewe gemaak het; as julle weet wat dit beteken om iets vir mekaar te voel, ja, om vir mekaar om te gee, wil ek julle ’n groot guns vra.