YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 1:9

FILIPPENSE 1:9 Bybel vir almal (ABA)

Ek bid dat julle liefde meer en meer sal word sodat julle alles beter sal verstaan en sal weet

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek bid juis dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in kennis en insig

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit bid ek dat u liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en in alle oordeel

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:9 Die Boodskap (DB)

Weet julle waarvoor bid ek? Ek bid dat julle al hoe nader aan Jesus sal leef. Dit is moontlik as julle bereid is om uit julle geestelike ervaring te leer.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek bid dat julle liefde vir mekaar meer en meer sal word deurdat julle ’n al beter begrip en ’n fyn aanvoeling ontwikkel.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:9

FILIPPENSE 1:9 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's