FILIPPENSE 1:8
FILIPPENSE 1:8 Die Boodskap (DB)
Ek verlang baie na julle, gaan vra maar vir God self; Hy sal julle kan sê hoe baie ek verlang. Julle weet hoe baie Christus vir julle omgee. Nou ja, ek gee net soveel vir julle om.
FILIPPENSE 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is my getuie, Hy weet hoe ek na julle almal verlang met die liefde van Christus Jesus in my hart.
FILIPPENSE 1:8 Bybel vir almal (ABA)
God weet hoe baie ek na julle verlang. Hy weet ek is so lief vir julle soos Christus Jesus lief is vir julle.
FILIPPENSE 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want God is my getuie hoe ek na julle almal verlang met die innige tederheid van Jesus Christus.
FILIPPENSE 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is my getuie, Hy weet hoe ek na julle almal verlang met die liefde van Christus Jesus in my hart.
FILIPPENSE 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want God is my getuie hoe ek met die innigheid van Christus Jesus intens na julle almal verlang.
FILIPPENSE 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want God is my getuigskrif, hoe baie ek verlang na julle almal in die ingewande van Jesus Christus.