YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 1:5

FILIPPENSE 1:5 Bybel vir almal (ABA)

want vandat julle die goeie boodskap die eerste maal gehoor het, tot nou toe, help julle my om daardie boodskap na ander mense toe te bring.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

oor julle gemeenskap aan die evangelie van die eerste dag af tot nou toe

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

omdat julle van die eerste dag af tot nou toe saamgewerk het aan die verkondiging van die evangelie.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

oor julle deelname aan die evangelie, van die eerste dag af tot nou

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vir julle gemeenskap aan die evangelie van die eerste dag af tot nou toe

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:5 Die Boodskap (DB)

Julle staan mos soos een man saam agter God se goeie boodskap met nog presies dieselfde vuur en oortuiging as aan die begin.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

omdat julle, van die eerste dag wat julle die Goeie Nuus gehoor het, tot vandag toe saamgewerk het om dit verder uit te dra.

Deel
Lees FILIPPENSE 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's