YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 1:4

FILIPPENSE 1:4 Die Boodskap (DB)

In geen gebed slaan ek oor om spesifiek aan julle te dink nie, en dit is ook baie lekker vir my om vir julle te bid.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:4 Bybel vir almal (ABA)

Elke maal wanneer ek vir julle almal bid, dan word ek bly

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en ek bid altyd in al my gebede vir julle almal met blydskap

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

In al my gebede bid ek altyd met blydskap vir julle almal

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Altyd, in elke gebed van my vir julle almal, bid ek met blydskap

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Altyd in elke gebed van my vir julle almal wat met blydskap versoek

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:4 Die Boodskap (DB)

In geen gebed slaan ek oor om spesifiek aan julle te dink nie, en dit is ook baie lekker vir my om vir julle te bid.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek bid altyd in al my gebede met blydskap vir julle almal

Deel
Lees FILIPPENSE 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's