YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 1:26

FILIPPENSE 1:26 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer ek weer by julle is, dan sal julle nie ophou om Christus Jesus te prys oor my nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat julle roem oor my oorvloedig kan wees in Christus Jesus deur my teenwoordigheid weer by julle.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ek weer by julle kom, sal julle oorvloedige rede hê om Christus Jesus oor my te prys.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

So sal julle trots op my, wanneer ek weer by julle is, in Christus Jesus nog meer kan toeneem.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sodat julle blydskap vir my oorvloediger mag wees in Jesus Christus deurdat ek weer na julle toe kom.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:26 Die Boodskap (DB)

Ek weet mos, as ek binnekort weer daar by julle aangestap kom, sal julle net nie uitgepraat kan raak oor wat Christus Jesus alles vir my gedoen het nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan, wanneer ek weer by julle is, sal julle nog meer rede hê om dit wat Christus Jesus deur my gedoen het, te besing.

Deel
Lees FILIPPENSE 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's