YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 1:21

FILIPPENSE 1:21 Bybel vir almal (ABA)

As ek lewe, dan lewe ek vir Christus, en as ek sterf, dan is dit vir my nog beter.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want vir my is om te leef Christus, en om te sterf wins

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want vir my is om te lewe Christus, en om te sterwe is wins.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:21 Die Boodskap (DB)

Om te lewe beteken vir my om vir Christus te lewe. Ek kan nog soveel goeie dinge vir Hom doen. Maar om te sterf sal aan die ander kant ook nie vir my sleg wees nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want vir my is die lewe Christus, en die sterwe wins.

Deel
Lees FILIPPENSE 1

FILIPPENSE 1:21

FILIPPENSE 1:21 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's