FILIPPENSE 1:12
FILIPPENSE 1:12 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, ek wil hê julle moet weet dat al die dinge wat met my gebeur het, gehelp het dat meer mense die goeie boodskap hoor.
FILIPPENSE 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek wil hê dat julle moet weet, broeders, dat wat my wedervaar het, eerder op bevordering van die evangelie uitgeloop het
FILIPPENSE 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het.
FILIPPENSE 1:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Broers, ek wil hê julle moet weet dat wat met my gebeur het, in werklikheid tot bevordering van die evangelie gelei het.
FILIPPENSE 1:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek wil hê dat julle moet verstaan, broers, dat die dinge wat met my gebeur het, eerder tot die bevordering van die evangelie uitgeval het