FILEMON 1:25 - Compare All Versions

FILEMON 1:25 ABA (Bybel vir almal)

Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal.

FILEMON 1:25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen.

FILEMON 1:25 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die genade van die Here Jesus Christus sal by julle wees!

FILEMON 1:25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die genade van die Here Jesus •Christus bly met julle gees!

FILEMON 1:25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Die genade van onse Here Jesus Christus Sy met julle gees. Amen. (Geskryf uit Rome aan Filemon, deur Onesimus 'n dienskneg.)

FILEMON 1:25 DB (Die Boodskap)

Ons Here Jesus Christus se goedheid is by elkeen van julle.

FILEMON 1:25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Mag die Here Jesus Christus se genade julle geestelik versterk!