FILEMON 1:14
FILEMON 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek wou niks doen nie, ek wou weet dat jy ook dink dit is reg. Dan kon jy 'n goeie ding doen, nie omdat iemand gesê het jy moet dit doen nie, maar omdat jy self lus was om dit te doen.
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar sonder jou goedkeuring wou ek niks doen nie, sodat jou goedheid nie uit dwang sou wees nie, maar uit vrye keuse.
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ek wou niks sonder jou instemming doen nie, sodat jou weldaad nie uit dwang sou wees nie, maar uit vrye keuse.
Deel
Lees FILEMON 1