FILEMON 1:13
FILEMON 1:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek wou hom by my hou sodat hy vir my kon help. Jy kan nie vir my help nie, want ek is in die tronk omdat ek vir mense die goeie boodskap gebring het.
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wou hom by my hou, sodat hy my in die boeie van die evangelie in jou plek kan dien.
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat my betref, ek sou hom graag by my wou hou, sodat hy my in jou plek kan dien terwyl ek ter wille van die evangelie 'n gevangene is.
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wou hom graag by my hou, sodat hy my in jou plek kon dien, terwyl ek ter wille van die evangelie in boeie is.
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat ek by my sou behou het, sodat hy my in die boeie van die evangelie kon bedien het.
Deel
Lees FILEMON 1