OBADJA 1:6
OBADJA 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Nageslag van Esau, die vyande sal alles soek wat julle weggesteek het, en hulle sal dit kry.
Deel
Lees OBADJA 1OBADJA 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe is Esau deursoek! Is sy verborge skatte deursnuffel!
Deel
Lees OBADJA 1OBADJA 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar jy, land van Esau, sal gefynkam word; alles wat jy weggesteek het, sal gestroop word.
Deel
Lees OBADJA 1