YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

OBADJA 1:21

OBADJA 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bevryders van Jerusalem sal na die Sionsberg toe gaan en oor die bergland Edom regeer. Die HERE sal Koning wees!”

Deel
Lees OBADJA 1

OBADJA 1:21 Bybel vir almal (ABA)

Die mense wat vir Sionsberg vrygemaak het, sal gaan om oor die Esau-berge te regeer, en die Here self sal die Koning wees.”

Deel
Lees OBADJA 1

OBADJA 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dan sal daar verlossers die berg Sion opgaan om die gebergte van Esau te oordeel, en die koninkryk sal aan die HERE toebehoort.

Deel
Lees OBADJA 1

OBADJA 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bevrydes op Sionsberg sal optrek om oor die bergland van Esau te regeer, en die heerskappy sal aan die Here behoort.

Deel
Lees OBADJA 1

OBADJA 1:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Verlossers sal dan na die berg Sion opgaan om oor die bergland van Esau te regeer; en die koningskap sal aan die HERE behoort.

Deel
Lees OBADJA 1

OBADJA 1:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En verlossers sal op die berg Sion opklim om die berg Esau te oordeel; en die koninkryk sal aan die HERE behoort.

Deel
Lees OBADJA 1

OBADJA 1:21 Die Boodskap (DB)

Dié wat Jerusalem bevry het, sal by die tempel op Sion bymekaarkom om oor Edom te besluit. En die Here sal oor hulle regeer.

Deel
Lees OBADJA 1

OBADJA 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bevryders van Jerusalem sal na die Sionsberg toe gaan en oor die bergland Edom regeer. Die HERE sal Koning wees!”

Deel
Lees OBADJA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's