NUMERI 9:23
NUMERI 9:23 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het in die kamp gebly wanneer die Here sê hulle moet, en hulle het verder gegaan wanneer die Here sê hulle moet gaan. Hulle het die Here gedien soos die Here vir Moses gesê het.
NUMERI 9:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Volgens die bevel van die HERE het hulle laer opgeslaan, en volgens die bevel van die HERE het hulle weggetrek. Hulle het die voorskrif van die HERE in ag geneem volgens die bevel van die HERE deur die diens van Moses.
NUMERI 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die bevel van die Here het hulle kamp opgeslaan en op sy bevel het hulle weggetrek. Hulle het die diens van die Here onderhou soos die Here deur middel van Moses beveel het.
NUMERI 9:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op bevel van die HERE het hulle kamp opgeslaan en op bevel van die HERE het hulle kamp opgebreek. Die verpligtinge teenoor die HERE het hulle nagekom op bevel van die HERE by monde van Moses.
NUMERI 9:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Volgens die bevel van die HERE het hulle in die tente gerus, en volgens die bevel van die HERE het hulle weggetrek