Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

NUMERI 6:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

NUMERI 6:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

om met die Israeliete te praat en vir hulle te sê: “Wanneer iemand, 'n man of 'n vrou, 'n besondere nasireërgelofte aflê om hom aan die Here te wy

NUMERI 6:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As 'n man of 'n vrou 'n besondere gelofte aflê, die gelofte van 'n nasireër, om hom aan die HERE te wy

NUMERI 6:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Sê vir die Israeliete: As enige persoon, man of vrou, ’n gelofte aflê om ’n nasireër vir die HERE te wees

NUMERI 6:2 DB (Die Boodskap)

“Wanneer iemand, ’n man of ’n vrou, die nasireërsbelofte aan die Here maak waarin hulle hulle verbind om Hom voltyds te dien vir ’n sekere tyd

NUMERI 6:2 ABA (Bybel vir almal)

“Jy moet met die Israeliete praat en jy moet vir hulle sê: Wanneer 'n man of 'n vrou 'n gelofte maak om 'n nasireër te wees en om homself aan die Here te wy

NUMERI 6:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

“ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer 'n man of vrou 'n buitengewone gelofte aflê, die gelofte van 'n •nasireër om hulle aan die HERE te wy

NUMERI 6:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Wanneer óf man óf vrou hulleself afsonder om 'n gelofte van 'n Nasireër te beloof, om hulleself aan die HERE af te sonder