NUMERI 6:14
NUMERI 6:14 Bybel vir almal (ABA)
en hy bring sy offer vir die Here saam. Die offer is: 'n gesonde jaaroud ram-lam om 'n brand-offer te wees, 'n gesonde jaaroud ooi-lam om 'n sonde-offer te wees, 'n gesonde skaap-ram om 'n ete-offer te wees
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy moet sy offer aan die HERE bring: een jaaroud lam sonder gebrek as brandoffer en een jaaroud ooilam sonder gebrek as sondoffer en een ram sonder gebrek as dankoffer
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
en sy offergawe aan die Here bring. Dit moet bestaan uit 'n jaaroud lam as brandoffer, 'n jaaroud ooilam as sondeoffer en 'n ram as maaltydoffer, aldrie sonder liggaamsgebrek
Deel
Lees NUMERI 6