NUMERI 5:28
NUMERI 5:28 Bybel vir almal (ABA)
Maar as die vrou haarself nie onrein gemaak het nie en sy is nog rein, dan sal die water niks aan haar doen nie, en sy sal weer kinders kan kry.
Deel
Lees NUMERI 5NUMERI 5:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as die vrou haar nie verontreinig het nie, maar rein is, sal sy vry wees en swanger word.
Deel
Lees NUMERI 5NUMERI 5:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as die vrou haar nie verontreinig het nie en getrou was, sal haar onskuld bewys word en sal sy kinders kan kry.
Deel
Lees NUMERI 5