NUMERI 4:4 – Vergelyk alle weergawes
NUMERI 4:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die ampsplig van die Kehatgroep in die tent van ontmoeting het te doen met die besondere gewyde voorwerpe.
Deel
NUMERI 4 AFR83NUMERI 4:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Dit sal die dienswerk van die seuns van Kehat by die tent van samekoms wees, naamlik die hoogheilige dinge.
Deel
NUMERI 4 AFR53NUMERI 4:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Die Kehatiete sal in die tabernakel met die heel heiligste dinge werk.
Deel
NUMERI 4 NLVNUMERI 4:4 DB (Die Boodskap)
Hulle moet werk met al die voorwerpe wat spesiaal vir my diens opsy gesit is in die tent van aanbidding.
Deel
NUMERI 4 DBNUMERI 4:4 ABA (Bybel vir almal)
Die Kehat-familie moet werk met die hoog-gewyde dinge van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.
Deel
NUMERI 4 ABANUMERI 4:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Die dienswerk van die nageslag van Kehat in die Tent van Ontmoeting in verband met die allerheiligste voorwerpe is soos volg
Deel
NUMERI 4 AFR20NUMERI 4:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit moet die diens wees van die seuns van Kehat in die tent van samekoms, oor die hoogheilige dinge
Deel
NUMERI 4 CAB23