NUMERI 35:28
NUMERI 35:28 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die persoon wat die ander persoon doodgemaak het, in die asielstad bly totdat die hoëpriester dood is, dan mag hy daarna teruggaan na sy grond.
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy moet in sy vrystad bly tot die dood van die hoëpriester; maar ná die dood van die hoëpriester mag die een wat 'n doodslag begaan het, teruggaan na die land waar sy besitting lê.
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man wat die dood veroorsaak het, moet in die asielstad bly tot die dood van die hoëpriester, en eers ná die dood van die hoëpriester kan hy na sy eie grond toe teruggaan.
Deel
Lees NUMERI 35