NUMERI 35:26
NUMERI 35:26 Bybel vir almal (ABA)
“Maar as die persoon wat die ander een doodgemaak het, buite die grens gaan van die asielstad waarnatoe hy gevlug het
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as hy wat 'n doodslag begaan het, ooit buitekant die grens van sy vrystad gaan waarheen hy moes vlug
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as die een wat die dood veroorsaak het, hom waag buite die gebied van die asielstad waarheen hy gevlug het
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘As die een wat 'n lewe geneem het, egter enigsins die gebied van sy asielstad waarheen hy moes vlug, verlaat
Deel
Lees NUMERI 35