NUMERI 3:21
NUMERI 3:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Libni-familie en die Simi-familie was van die nageslag van Gerson. Hulle was Gerson-families.
Deel
Lees NUMERI 3NUMERI 3:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan Gerson behoort die geslag van die Libniete en die geslag van die Simeïete. Dit is die geslagte van die Gersoniete.
Deel
Lees NUMERI 3NUMERI 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die afstammelinge van Gerson was die familiegroepe Libni en Simi. Hulle was die Gersoniete.
Deel
Lees NUMERI 3NUMERI 3:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By Gerson hoort die familiegroep wat van Libni afstam en die familiegroep wat van Simi afstam. Hulle was die familiegroepe wat van Gerson afstam.
Deel
Lees NUMERI 3NUMERI 3:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Van Gerson was die geslag van die Libniete en die geslag van die Simiete; dit is die geslagte van die Gersoniete.
Deel
Lees NUMERI 3