NUMERI 3:20
NUMERI 3:20 Bybel vir almal (ABA)
Merari se seuns was Magli en Musi. Dit is ook die name van die Merari-families. Hulle was van die nageslag van Levi.
NUMERI 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die seuns van Merári volgens hulle geslagte: Magli en Musi. Dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle families.
NUMERI 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Merarigroep was Magli en Musi. Dit was die afstammelinge van Levi volgens familieverband.
NUMERI 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die nageslag van Merari was, volgens hulle familiegroepe, Magli en Musi. Hulle was die familiegroepe van die Leviete, volgens hulle families.
NUMERI 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die seuns van Merári volgens hulle geslagte; Mahli en Musi. Dit is die geslagte van die Leviete volgens die families van hulle.